Goeie Môre Pappa: ’n 31-Dag Intersessie Boek

Price range: R130 through R150

SKU: N/A Categories: ,

Description

Boek Beskrywing:

31 Dae van liefde, herinneringe en dankbaarheid.

In elke dag vind ons ‘n kans om vas te hou aan die mooi oomblikke saam, die lesse wat ons leer, en die liefde wat ons sterker maak.

Hierdie boek is vir U, Hemelse Pappa, en vir alles wat U vir ons beteken. Dankie vir U leiding, vir U geduld, en vir die vreugde wat U bring.

Additional information

Book Variations

Physical Book, E-Book