Geliefde Rebel – John Eldredge

R200

Out of stock

Categories: ,

Description

In Geliefde rebel doen Eldredge weg met die tipiese stereotipe sienings oor Jesus
soos wat hy in Die ongetemde hart gedoen het om waarheid oor manlikheid
te openbaar.
In sy gemaklike geselstrant onthul hy die ware Jesus, wat daarvan beskuldig is
dat hy misdaad gepleeg het en twyfelagtige vriende gehad het. Hy was so ?n kontroversiele
figuur dat mense hom wou doodmaak. Maar baie ander het hom liefgehad.
Lesers word genooi om die ryk emosionele lewe van Christus te ontdek. Eldredge
help ook die lesers om te sien hoe hulle hierdie ware Jesus kan deelmaak
van hul lewens en Hom elke dag te kan ervaar.
Hierdie boek sal lesers se aanbiddingslewe verryk en hul intieme verhouding
met die ware Jesus verdiep.

Additional information

Physical Product

Book